Skip to content
Kruiskind

  • Gratis aflaai
    • Aktiwiteit
    • Bybelstudie
    • Inkleur
    • Memoriseer
  • Vir ouers
  • Koop Kruiskind
  • FAQs
  • Kontak ons
Memoriseer

Memoriseer met gebaretaal Johannes 15:12

Johannes,  Memoriseer,  Naasteliefde

Kry hier Johannes 15:12 oor naasteliefde in eenvoudige gebaretaal. Gebruik dan die gebare om jou te help om die vers te memoriseer.

Lees meer
Aktiwiteit

Leer hoe jy beter naasteliefde kan wys

invul,  Naasteliefde

Wys jy liefde vir almal? Voltooi hierdie bladsy om te besef wat jy kan doen om aan jou naaste liefde te wys.

Lees meer
Inkleur

Onthou die barmhartige Samaritaan

Naasteliefde

Ons lees in Lukas 10:25-37 die verhaal van die barmhartige Samaritaan. Kleur hierdie prentjie in om jou daaraan te herinner.

Lees meer
Speletjie

Toets soos wie in die Bybel jy is!

Naasteliefde

Volg die diagram en antwoord die vrae en jy sal sien na watter een van dié twaalf mense in die Bybel jy aard, en meer oor hulle leer.

Lees meer
Bybelstudie

Is jy soos die barmhartige Samaritaan?

Lukas,  Naasteliefde

Weet jy wat barmhartigheid is? Kruiskind leer jou in hierdie Bybelstudie oor die barmhartige Samaritaan daarvan, en hoe om dit in jou lewe toe te pas.

Lees meer
Aktiwiteit

Maak notas met Paasnaweek se preke

notas,  Paasfees

Druk hierdie werkblaaie uit en gebruik dit om kinders se aandag tydens die erediens te hou.

Lees meer
Aktiwiteit

Leer meer oor die kruiswoorde

Memoriseer,  Paasfees

Laai hierdie twee bladsye af en leer meer oor die kruiswoorde en probeer dan om dit te memoriseer.

Lees meer
Aktiwiteit

Van Palmsondag tot Paassondag

boekie,  Johannes,  Lukas,  Markus,  Matteus,  Paasfees

In hierdie aktiwiteitsboek kry jy teksgedeeltes en aktiwiteite wat jy kan gebruik vir die week tot by Jesus se opstanding.

Lees meer
Inkleur

Inkleur: ’n Kruis in gekleurde glas

Paasfees

Laai hierdie twee inkleurprente af en herinner jou kind aan die wonder van die kruis – Jesus het weer opgestaan!

Lees meer
Inkleur

Inkleurprente: Jy is geliefd!

Kersfees,  liefde,  Paasfees

Kleur in en onthou hoe lief God jou het – so lief dat Hy sy Seun gestuur het om vir jou te sterf.

Lees meer
  • ← Previous
  • Volgende →

Nuutste

  • Jesus is gehoorsaam aan God
  • Leer jou kind om op Jesus te fokus
  • Jesus word onskuldig gekruisig
  • Jesus is die grootste geskenk
  • Aktiwiteite vir Jesus is die grootste geskenk

Kategorieë

  • Aktiwiteit
  • Bybelstudie
  • Bybelverhaal
  • Inkleur
  • Memoriseer
  • Ouers
  • Speletjie

Belofte blokkiesraaisel boekie Bybel Dawid doolhof Doop Genesis gesin gesinsbybelstudie Handelinge hoop huisgodsdiens invul Jakobus Jesus Christus Johannes Josua kerk Kersfees liefde Lukas Markus Matteus Memoriseer Naasteliefde notas Paasfees Romeine Spreuke teksvers toets jou kennis vrede vreugde vriende Woordsoek wysheid

Kopiereg © 2026 Kruiskind. Alle regte voorbehou.
Tema: ColorMag Pro van ThemeGrill. Aangedryf deur WordPress.