Aktiwiteit

Leer hoe jy beter naasteliefde kan wys

Jy weet jy het die opdrag om jou naaste lief te hê. Maar wys jy liefde vir almal? Voltooi hierdie bladsy om te besef wat jy kan doen om aan jou naaste liefde te wys. Antwoord vrae soos hoe jy jou naaste kan help, en watter eienskappe jy van jouself kan verbeter, én vir ander mense kan leer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Verified by MonsterInsights