Aktiwiteit

Die Lig vir die wêreld is gebore

Met Kersfees vier ons dat Jesus aarde toe gekom het. Laai hierdie boekie af en leer meer oor wat dit beteken dat Jesus die lig vir die wêreld is. Julle kan dit as ’n gesin saamdoen. Daar is dagstukkies, aktiwiteite en baie om in te kleur!

Wenk: As jy dit uitdruk kies die “booklet”-opsie en dan “both sides” om dit in ‘n boekie te kan vorm. As jou drukker dit nie kan doen nie, geen probleem! Jy kan dit in A4- of A5-formaat druk.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Verified by MonsterInsights