Jesus is gehoorsaam aan God
Leer hoe ons soos Jesus aan God gehoorsaam moet wees – selfs al is dit nie vir ons maklik nie.
Lees meerLeer hoe ons soos Jesus aan God gehoorsaam moet wees – selfs al is dit nie vir ons maklik nie.
Lees meerPaasfees is die tyd wat ons met ons kinders kan praat oor God se regverdigheid en liefde, en dat Jesus ons sonde en skuld op Hom geneem het.
Lees meerLees saam Matteus 27:15-26 waar Pilatus die skare vra of hy Jesus Christus of Barabbas moet vrylaat, en wat dit vir ons beteken.
Lees meerGeskenke breek, raak oud of verdwyn, maar daar is een Kersgeskenk wat anders is. Dis die ware geskenk waaroor Kersfees gaan. Lees hier wat dit beteken.
Lees meerLaai hierdie baie eenvoudige inkleurprent en die plakkaat van Johannes 3:16 af om die verse te memoriseer.
Lees meerIn Lukas 2 lees ons van die goeie nuus wat die engele aan die skaapwagters bring – Jesus die Verlosser is gebore! Leer saam meer oor hierdie gedeelte.
Lees meerDie wêreld wys Kersfees as geskenke, koekies en Kersvader. Hoe leer ek my kind wat die ware betekenis van Kersfees is? Lees hier wat om te doen.
Lees meerDoen hierdie vinnige aktiwiteit saam met jou kinders om hulle te leer om die doop beter te verstaan.
Lees meerDoen hierdie woordsoek waar 10 woorde wat met jou doop te doen het weggesteek is. Praat sommer saam oor hoekom elke woord belangrik is.
Lees meerDoen hierdie Bybelstudie, met vrae en besprekings, as gesin saam om meer te leer oor hoekom ons gedoop word en wat dit beteken.
Lees meer