Waarom moet ek my kinders in waarheid opvoed?
Ons almal weet dat dit sonde is om te jok, maar hoekom is die waarheid so belangrik? In hierdie artikel leer ons wat die Bybel oor die waarheid sê.
Lees meerOns almal weet dat dit sonde is om te jok, maar hoekom is die waarheid so belangrik? In hierdie artikel leer ons wat die Bybel oor die waarheid sê.
Lees meerWeet jy nie wat om te doen as jou kind jok nie? Hier is ses beginsels wat jy kan gebruik om jou kinders te help om die waarheid te praat.
Lees meerPaasfees is die tyd wat ons met ons kinders kan praat oor God se regverdigheid en liefde, en dat Jesus ons sonde en skuld op Hom geneem het.
Lees meerDie wêreld wys Kersfees as geskenke, koekies en Kersvader. Hoe leer ek my kind wat die ware betekenis van Kersfees is? Lees hier wat om te doen.
Lees meerDaar is groot opwinding met jou kind se doop, maar wat moet jy daarna doen? Lees hier hoe om jou kinders reg te leer.
Lees meerIn hierdie artikel kyk Kruiskind na wat die Bybel sê oor hoekom ons kerk toe moet gaan. Gebruik hierdie verse om jou kind te help verstaan.
Lees meerKen jy teksverse uit jou kop? Wil jy graag jou kinders help om Bybelverse te memoriseer? Hier is 6 wenke om jou te help om daarmee te begin.
Lees meerWeet jy nie waar om te begin nie? Gebruik hierdie praktiese raad om huisgodsdiens in jou huis ’n algemene praktyk te maak.
Lees meerDs. Werner Brotherton kyk na drie opsies en praat oor die beste manier om die Bybel aan ons kinders oor te dra.
Lees meerLeer hoe jy as ouer die Woord in jou hart moet laat leef, sodat jy dit vir jou kinders kan oordra. So sal jou kinders ook ’n liefde vir die Woord ontwikkel.
Lees meer