Jesus is gehoorsaam aan God
Leer hoe ons soos Jesus aan God gehoorsaam moet wees – selfs al is dit nie vir ons maklik nie.
Lees meerLeer hoe ons soos Jesus aan God gehoorsaam moet wees – selfs al is dit nie vir ons maklik nie.
Lees meerPaasfees is die tyd wat ons met ons kinders kan praat oor God se regverdigheid en liefde, en dat Jesus ons sonde en skuld op Hom geneem het.
Lees meerLees saam Matteus 27:15-26 waar Pilatus die skare vra of hy Jesus Christus of Barabbas moet vrylaat, en wat dit vir ons beteken.
Lees meerHierdie is ’n baie goeie manier om verse te memoriseer! Knip die blokkies uit en skommel die teksvers se woorde. Pak dan die vers reg uit.
Lees meerJohannes 3:16 is ’n wonderlike manier om kinders van God se liefde te leer. Druk die teksvers uit, kleur in en sit dit êrens in die huis op.
Lees meerDié blokkiesraaisel het die name van mense wat in die Evangelies genoem word tydens die kruisiging se gebeure. Voltooi dit en toets jul kennis.
Lees meerOntrafel die woorde! Ons het woorde oor Paasfees wat in Matteus 27 en 28 voorkom geskommel. Probeer die maklike en moeilike aktiwiteit.
Lees meerDoen dié twee woordsoeke hierdie Paasfees. Die eerste een is maklik, met min woorde in een rigting, terwyl die tweede een werklik jou soekvernuf sal toets!
Lees meerLees Matteus 26:17-30 oor die instelling van die nagmaal tydens voorbereiding van die Paasmaaltyd. Voltooi dan die blokkiesraaisel.
Lees meerWat weet jy van die laaste dae voor ons Here Jesus gekruisig is? Lees die teksgedeeltes en antwoord daarna die multikeusevrae om jou kennis te toets.
Lees meer