Blokkiesraaisel: Mense van die kruisiging
Dié blokkiesraaisel het die name van mense wat in die Evangelies genoem word tydens die gebeure rondom Jesus Christus se kruisiging.
Julle kan gerus probeer om dit te voltooi sonder om die spesifieke teksgedeeltes na te volg. Al die leidrade is geneem uit Matteus, Lukas en Johannes.