Aktiwiteit

Ontrafel die woorde rondom Paasfees

Vertel die verhaal van Jesus se kruisiging (Matteus 27 tot 28) vir jou kinders. Ontrafel dan die woorde! Al die woorde in die volgende twee aktiwiteite is geskommel, maar kom wel in die daardie twee hoofstukke voor. Laai dit hier af.

Die eerste aktiwiteit is makliker, met woorde om te ontrafel. Die volgende een is moeiliker, met sinsnedes wat julle moet uitwerk. Al die antwoorde is onderaan die tweede bladsy.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Verified by MonsterInsights