Leer Kerstyd meer van Jesus Christus
In die Kerstyd vier ons die geboorte van Jesus Christus, ons verlosser. In Matteus 16:15 sê Petrus:
U is die Christus, die Seun van die lewende God.
Gebruik hierdie werkkaart met sy twee bladsye om meer te leer oor wie Jesus Christus is.