Die grootste geskenk kom van Bo!
Kleur hierdie teksvers van Jakobus in en leer wat die grootste geskenk is wat ons ontvang!
Alles wat ons het kom van God af. Maar weet jy wat die grootste geskenk is? Die genade wat ons van God ontvang. Hy het sy enigste Seun, Jesus Christus, gestuur om vir ons sondes te sterf!