Bybelverhaal

Die verhaal van die barmhartige Samaritaan

Lees saam met jou kind die verhaal van die barmhartige Samaritaan. Julle kan ook die verhaal saam in die Bybel lees, in Lukas 10 vers 25 tot 37.

Dié verhaal is maklik verstaanbaar geskryf vir jonger kinders. En, ons het die betekenis van ’n paar van die woorde bygesit om die verhaal makliker aan kinders te verduidelik.


Kyk hier ’n video oor Die Barmhartige Samaritaan.
Erkenning aan: Durbanville-Bergsig NG-gemeente Ligdraers vir gebruik van die skakel.


Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Verified by MonsterInsights