Aktiwiteit

Leer oor God se liefde

Hierdie werkblad bestaan uit twee bladsye met vrae en woordpret, alles oor die liefde soos ons daarvan in die Bybel lees. Dit is ideaal vir Valentynsdag, maar jy kan dit ook enige tyd gebruik wat jy kinders oor die liefde van God wil leer.

Laai dit hier af:


Vertaal en verwerk uit “Learn About the Bible Worksheets” van Shirley McKinstry soos beskikbaar by ministry-to-children.com.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Verified by MonsterInsights