Aktiwiteit

Paasfees: Toets jou kennis uit Lukas

Lees saam Lukas 23:50-56 waar Jesus begrawe word, en daarna Lukas 24:1-12 waar Jesus opgestaan het. Antwoord dan die vrae deur in die eerste gedeelte deur die regte antwoorde te omkring, en by die tweede deel deur die ontbrekende woorde in te vul. Laai die bladsy hier onder af en druk dit uit.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Verified by MonsterInsights