Paasfees-teksverse om in te kleur
Laai hierdie twee inkleurprente af: Dit is spesiaal gemaak om sommer vinnig in te kleur – én jy kan dit gebruik om die kinders te help om teksverse vir Paasfees te memoriseer! Die eerste een is Johannes 11:25 en die tweede een is Romeine 10:9.