Aktiwiteit

Die gebeure van die kruisiging

Gebruik die prentjies en leesstukke om jou kinders van Paasfees te vertel. Dié leesstukke is gebaseer op Matteus 26 en 27. Dit begin waar Jesus gesalf word met reukolie, tot waar Hy gekruisig word.

Kry jou Bybel en volg die teksverse na, of lees die uiteensetting en kleur die prentjies in. Die aflaaistuk is in pdf-formaat en is vier bladsye lank.


Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Verified by MonsterInsights