Jy kan jou vrede by die Here vind
Al voel alles vir jou deurmekaar en al is jy bekommerd, kan jy altyd op die vrede van die Here vertrou. Jesus het gekom om vir ons sondes te sterf, en ons kan nou vrede in ons harte hê. Laat Jesus se geboorte jou daaraan herinner.
In hierdie aktiwiteit moet jy die teksvers ontrafel.
Laai hier ’n aktiwiteitsboekie af. Dit verduidelik die temas vrede, vreugde, hoop en liefde rondom Kersfees vir die gesin verduidelik, af te laai. Daar is aktiwiteite in, wat jy saam met hierdie bladsy oor vrede kan doen!