Aktiwiteitsboekie vir Kersfees
Hierdie spesiale boekie vir Kersfees het dagstukkies waaroor julle as gesin kan saampraat, en baie aktiwiteite rondom Kersfees, in.
Wenk: As jy dit uitdruk kies die “booklet”-opsie en dan “both sides” om dit in ‘n boekie te kan vorm. As jou drukker dit nie kan doen nie, geen probleem! Jy kan dit in A4- of A5-formaat druk.


Pingback: Vind jou ware vreugde by God - Kruiskind
Pingback: Jy kan jou vrede by die Here vind - Kruiskind
Pingback: Vind hoop met Jesus se geboorte - Kruiskind