Aktiwiteit

Vind jou ware vreugde by God

’n Heerlike aktiwiteit waar jy die doolhof moet uitwerk. Terwyl julle dit doen, onthou waar ons ons ware vreugde kry – by die Here!


Lukas 2:10-11 (2020-vertaling):

Toe sê die engel vir hulle: ‘Moenie bang wees nie. Kyk, ek bring vir julle ’n goeie boodskap wat vir die hele volk ’n bron van groot vreugde sal wees: Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid as Verlosser gebore, Christus die Here.’



Laai hier ’n aktiwiteitsboekie af. Dit verduidelik die temas vrede, vreugde, hoop en liefde rondom Kersfees vir die hele gesin. Daar is ook aktiwiteite in, wat jy saam met hierdie bladsy oor vreugde kan doen.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Verified by MonsterInsights