Toets jou kennis oor Paasfees
Wat weet jy van die laaste dae voor ons Here Jesus gekruisig is? Lees die teksgedeeltes en antwoord daarna die multikeusevrae om jou kennis te toets.
Hierdie is nie ’n maklike toets jou kennis nie! Lees die volgende gedeeltes voordat jy hierdie multikeusevrae beantwoord: Matteus 26:6-27:66, Markus 14:3-15:47, Lukas 22:1-23:56 en Johannes 12:1-19:42.