Bou en memoriseer Johannes 3:16
Hierdie is ’n baie goeie manier om verse te memoriseer! Laai die bladsye hier af. Knip dan die blokkies uit. Skommel die blokkies om die teksvers se woorde te skommel. Pak dit dan in volgorde uit om weer die vers te vorm.