Memoriseer

Memoriseer met gebaretaal Johannes 15:12

Kry hier Johannes 15:12 oor naasteliefde in eenvoudige gebaretaal. Gebruik dan die gebare om jou te help om die vers te memoriseer.


Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet.

Johannes 15:12


Hier is ’n voorbeeld van iemand wat die gebaretaal vir Johannes 13:34 doen:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Verified by MonsterInsights