Ek is lief vir my maatjies!
Op ’n vriend se liefde kan jy altyd reken; jou broer is daar met die oog op nood.
Onthou altyd die woorde van Spreuke 17:17: Jy kan op jou vriende se liefde reken. Maatjies is spesiaal! Laai hierdie inkleurprent af. En, jy kan dit selfs met ’n maatjie deel!