Is jy soos die barmhartige Samaritaan?
Weet jy wat barmhartigheid is? Kruiskind leer jou in hierdie Bybelstudie oor die barmhartige Samaritaan daarvan, en hoe om dit in jou lewe toe te pas.
deur Corlia van Biljon
Laai hierdie Bybelstudie oor Lukas 10:25-37 hier af.