Maak notas met Paasnaweek se preke
Werkblaaie waarop kinders notas kan maak tydens die preek sal hulle help om hul aandag op die erediens te hou. Hierdie twee werkblaaie is met Paasnaweek in gedagte gemaak. Laat weet ons gerus hoe dit werk!