Aktiwiteit

Leer meer oor die kruiswoorde

Die eerste bladsy gee inligting oor wanneer Jesus sy laaste woorde aan die kruis gesê het, met die teksverse wat daarmee saamgaan. Leer meer oor wat dié kruiswoorde is.

Die tweede bladsy kan jy uitdruk en in kaartjies opsny. Jy kan selfs gaatjies inpons en dit met ’n ringetjie vasmaak! Probeer dan almal om Jesus se laaste sewe kruiswoorde te memoriseer.





Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Verified by MonsterInsights