Memoriseer met Dawid en Goliat
Druk hierdie twee pdf-bladsye. Knip die kaartjies uit en speel ’n memoriseer-speletjie. Die kaartjies is opgestel uit 1 Samuel 17 waar ons van Dawid en Goliat lees.