Toets soos wie in die Bybel jy is!
Na watter een van hierdie Bybelmense aard jy? Volg die diagram en antwoord die vrae. Elke vraag lei jou na ’n volgende een, tot jy kan sien soos wie jý is! Lees dan op die volgende bladsy meer oor een van die twaalf persone in die Bybel. Laai dit hier af.