Bou en memoriseer Johannes 3:16
Hierdie is ’n baie goeie manier om verse te memoriseer! Knip die blokkies uit en skommel die teksvers se woorde. Pak dan die vers reg uit.
Lees meerHierdie is ’n baie goeie manier om verse te memoriseer! Knip die blokkies uit en skommel die teksvers se woorde. Pak dan die vers reg uit.
Lees meerKen jy teksverse uit jou kop? Wil jy graag jou kinders help om Bybelverse te memoriseer? Hier is 6 wenke om jou te help om daarmee te begin.
Lees meerKry hier Johannes 15:12 oor naasteliefde in eenvoudige gebaretaal. Gebruik dan die gebare om jou te help om die vers te memoriseer.
Lees meer