Kom leer saam meer oor naasteliefde
Kruiskind kyk na naasteliefde – van waar die tien gebooie die oorsprong is in die Ou Testament, tot Jesus die wet kom vervul in die Nuwe Testament. Leer saam wie jou naaste is, en wat julle vir julle naaste moet doen om God se liefde te wys. Hierdie Bybelstudies is opgestel vir die hele gesin om saam te kan praat oor wat hulle leer.