Aktiwiteit

Wys jou liefde vir ’n vreemdeling

Soms weet ons nie hoe ons liefde teenoor ’n vreemdeling kan wys nie, en omdat ons nie aan ’n plan kan dink nie, los ons dit sommer heeltemal. Hier is ’n idee vir hoe om liefde teenoor ons naaste te wys.

Kry hier ’n idee hoe om die nuwe gesin of lidmaat, of iemand wat alleen is, na julle huis toe te nooi vir ete of koffie. Kry ook ’n spesiale idee om ’n kaartjie vir dié persoon te maak! Dit sluit ook ’n templaat in waarop jy die kaartjie kan maak.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Verified by MonsterInsights