Bybelstudie

Gesels: Hoekom gaan ons kerk toe?

In hierdie Bybelstudies leer Kruiskind hoekom ons kerk toe gaan, en wat ons daar doen. Die eerste stap hiervan is om te weet presies wat “kerk” beteken, en dis presies wat die eerste Bybelstudie leer. Daarna kyk die Bybelstudies na wat dit dan beteken om “kerk” te wees.

Hierdie Bybelstudies is uiteengesit in vyf dae. Die idee is dat die hele gesin saam kan lees, praat en die vrae antwoord.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Verified by MonsterInsights