Inkleur

Jesus is gebore – laat ons vier!

Is jy op soek na aktiwiteite om in die Kerstyd te doen? Hier is ’n lekker vinnige inkleurprent. Vier die tyding van Jesus se geboorte en kleur hierdie bladsy in.

Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die verlosser gebore, Christus die Here!


Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Verified by MonsterInsights