Mense en plekke in die Kersverhaal
Weet jy wie en wat met Jesus se geboorte in die Bybel genoem word? Toets jou Bybelkennis met hierdie blokkiesraaisel. Dié blokkiesraaisel het die name van mense en plekke in die Kersverhaal.
Dit is opgestel uit Lukas 2:1-15 en Matteus 2:1-12 met die gebruik van die 1983-vertaling.