Inkleurprente: Jy is geliefd!
Laai hierdie twee inkleurprente af en word herinner aan God se liefde vir jou. God het jou so lief dat Hy sy enigste Seun, Jesus Christus, gestuur het om vir jou sondes te sterf.