Inkleur: ’n Kruis in gekleurde glas
Wanneer ons oor die kruisgebeure praat is dit baie belangrik dat ons nie vassteek by Jesus aan die kruis nie. Laai hierdie twee inkleurprente af en herinner jou kind aan die wonder van die kruis – Jesus het weer opgestaan!

