Skip to content
Kruiskind

  • Gratis aflaai
    • Aktiwiteit
    • Bybelstudie
    • Inkleur
    • Memoriseer
  • Vir ouers
  • Koop Kruiskind
  • FAQs
  • Kontak ons
Aktiwiteit

Die gebeure van die kruisiging

Matteus,  Paasfees

Gebruik hierdie prentjies en leesstukke oor Matteus 26 en 27 om jou kinders van Paasfees te vertel.

Lees meer
Inkleur

Paasfees-teksverse om in te kleur

Johannes,  Paasfees,  Romeine

Geniet hierdie vinnige inkleurprente om die kinders te help om teksverse vir Paasfees te memoriseer!

Lees meer
Aktiwiteit

Paasfees: Toets jou kennis uit Lukas

Lukas,  Paasfees,  toets jou kennis

Lees Lukas 23:50-56 en Lukas 24:1-12 saam en antwoord dan die vrae om jou kennis te toets.

Lees meer
Aktiwiteit

Leer oor God se liefde

liefde,  Naasteliefde

Hierdie werkblad oor die liefde is ideaal vir Valentynsdag. Jy kan dit ook enige tyd gebruik wat jy kinders oor die liefde van God wil leer.

Lees meer
Aktiwiteit

Die engel bring die goeie boodskap

Kersfees,  Matteus

Doen hierdie werkblad oor die Lukas 2:8-12, waar die engel aan die skaapwagters verskyn.

Lees meer
Aktiwiteit

Die sterrekykers bring geskenke

doolhof,  Kersfees,  Matteus

Leer meer oor die geskenke wat die wyse manne vir Jesus gebring het, en doen die doolhof.

Lees meer
Inkleur

Eer aan God!

Kersfees

Geniet hierdie vinnige inkleurprent en vier Jesus se geboorte!

Lees meer
Aktiwiteit

Aktiwiteitsboekie vir Kersfees

boekie,  gesinsbybelstudie,  hoop,  Kersfees,  liefde,  vrede,  vreugde

Hierdie boekie bevat dagstukkies waaroor julle as gesin kan saampraat en hope aktiwiteite vir Kersfees.

Lees meer
Aktiwiteit

Dis Kersfees – lees en doen

boekie,  Kersfees

Laai hierdie boekie af om saam as gesin oor die geboorte van Jesus te leer.

Lees meer
Aktiwiteit

Die Lig vir die wêreld is gebore

boekie,  gesinsbybelstudie,  Jesus Christus,  Kersfees,  Lukas

Leer in hierdie boekie wat dit beteken dat Jesus die lig vir die wêreld is. En, hoe jy ook ’n lig vir die wêreld moet wees.

Lees meer
  • ← Previous
  • Volgende →

Nuutste

  • Jesus is gehoorsaam aan God
  • Leer jou kind om op Jesus te fokus
  • Jesus word onskuldig gekruisig
  • Jesus is die grootste geskenk
  • Aktiwiteite vir Jesus is die grootste geskenk

Kategorieë

  • Aktiwiteit
  • Bybelstudie
  • Bybelverhaal
  • Inkleur
  • Memoriseer
  • Ouers
  • Speletjie

Belofte blokkiesraaisel boekie Bybel Dawid doolhof Doop Genesis gesin gesinsbybelstudie Handelinge hoop huisgodsdiens invul Jakobus Jesus Christus Johannes Josua kerk Kersfees liefde Lukas Markus Matteus Memoriseer Naasteliefde notas Paasfees Romeine Spreuke teksvers toets jou kennis vrede vreugde vriende Woordsoek wysheid

Kopiereg © 2026 Kruiskind. Alle regte voorbehou.
Tema: ColorMag Pro van ThemeGrill. Aangedryf deur WordPress.