Skip to content
Kruiskind

  • Gratis aflaai
    • Aktiwiteit
    • Bybelstudie
    • Inkleur
    • Memoriseer
  • Vir ouers
  • Koop Kruiskind
  • FAQs
  • Kontak ons
Ouers

Hoe en wanneer doen ons Huisgodsdiens?

Bybel,  gesin,  gesinsbybelstudie,  huisgodsdiens

Weet jy nie waar om te begin nie? Gebruik hierdie praktiese raad om huisgodsdiens in jou huis ’n algemene praktyk te maak.

Lees meer
Ouers

Hoe lees ek Bybel vir my kinders?

Bybel,  huisgodsdiens

Ds. Werner Brotherton kyk na drie opsies en praat oor die beste manier om die Bybel aan ons kinders oor te dra.

Lees meer
Ouers

Hoe kweek ek ’n liefde vir die Bybel by my kinders?

Bybel,  liefde

Leer hoe jy as ouer die Woord in jou hart moet laat leef, sodat jy dit vir jou kinders kan oordra. So sal jou kinders ook ’n liefde vir die Woord ontwikkel.

Lees meer
Ouers

Hoekom moet ons Huisgodsdiens doen?

gesinsbybelstudie,  huisgodsdiens,  Josua

Josua sê dat hy en sy huis die Here dien. As huisgesin moet ons daarna streef – en meer nog, ouers het die opdrag om kinders in die geloof op te lei.

Lees meer
Inkleur

Vind hoop met Jesus se geboorte

hoop,  Jesus Christus,  Kersfees

Laai hierdie inkleurprent af, en wanneer jy inkleur hou vas aan die sekerheid dat God sy beloftes nakom.

Lees meer
Aktiwiteit

Jy kan jou vrede by die Here vind

Kersfees,  teksvers,  vrede

Jesus het gekom om vir ons vrede te bring. Laat Jesus se geboorte jou daaraan herinner. Ontrafel dié teksvers om meer te leer!

Lees meer
Aktiwiteit

Vind jou ware vreugde by God

doolhof,  Kersfees,  vreugde

’n Heerlike aktiwiteit waar jy die doolhof moet uitwerk om jou glimlag te kry. En, onthou die groot vreugde wat ons met Kersfees vier!

Lees meer
Inkleur

Jesus is gebore – laat ons vier!

Jesus Christus,  Kersfees

Is jy op soek na aktiwiteite om in die Kerstyd te doen? Hier is ’n lekker vinnige inkleurprent. Vier die tyding van Jesus se geboorte en kleur hierdie bladsy in.

Lees meer
Aktiwiteit

Mense en plekke in die Kersverhaal

blokkiesraaisel,  Kersfees,  Lukas,  Matteus

Weet jy watter mense en plekke in die Bybel met Jesus se geboorte genoem word? Toets jou kennis en doen hierdie blokkiesraaisel.

Lees meer
Aktiwiteit

Leer Kerstyd meer van Jesus Christus

Jesus Christus,  Kersfees

In die Kerstyd vier ons die geboorte van Jesus Christus, ons verlosser. Gebruik hierdie werkkaart om meer te leer oor wie Jesus Christus is.

Lees meer
  • ← Previous
  • Volgende →

Nuutste

  • Ek praat die waarheid! Waar of onwaar?
  • Kom ons wees eerlik
  • Waarom moet ek my kinders in waarheid opvoed?
  • Wat doen ek as my kind lieg?
  • ’n Hart wat die waarheid moet leer

Kategorieë

  • Aktiwiteit
  • Bybelstudie
  • Bybelverhaal
  • Inkleur
  • Memoriseer
  • Ouers
  • Speletjie

Belofte blokkiesraaisel boekie Bybel Dawid doolhof Doop Genesis gesin gesinsbybelstudie Handelinge hoop huisgodsdiens invul Jakobus Jesus Christus Johannes jok Josua kerk Kersfees liefde lieg Lukas Markus Matteus Memoriseer Naasteliefde notas Paasfees Romeine Spreuke teksvers tienerbybelstudie toets jou kennis vrede vreugde vriende waarheid Woordsoek wysheid

Kopiereg © 2026 Kruiskind. Alle regte voorbehou.
Tema: ColorMag Pro van ThemeGrill. Aangedryf deur WordPress.