Jy kan jou vrede by die Here vind
Jesus het gekom om vir ons vrede te bring. Laat Jesus se geboorte jou daaraan herinner. Ontrafel dié teksvers om meer te leer!
Lees meerJesus het gekom om vir ons vrede te bring. Laat Jesus se geboorte jou daaraan herinner. Ontrafel dié teksvers om meer te leer!
Lees meer’n Heerlike aktiwiteit waar jy die doolhof moet uitwerk om jou glimlag te kry. En, onthou die groot vreugde wat ons met Kersfees vier!
Lees meerWeet jy watter mense en plekke in die Bybel met Jesus se geboorte genoem word? Toets jou kennis en doen hierdie blokkiesraaisel.
Lees meerIn die Kerstyd vier ons die geboorte van Jesus Christus, ons verlosser. Gebruik hierdie werkkaart om meer te leer oor wie Jesus Christus is.
Lees meerLees hier hoe om die nuwe gesin of lidmaat, of iemand wat alleen is te nooi na julle huis toe. Kry ook ’n spesiale idee om ’n kaartjie vir dié persoon te maak!
Lees meerHet jy al vandag vir vir jou boetie of sussie gesê dat jy lief is vir hulle? Jy kan dit ook vir hulle wys! Teken ’n prentjie hier van wat jy kan doen – én doen dit!
Lees meerWys jy liefde vir almal? Voltooi hierdie bladsy om te besef wat jy kan doen om aan jou naaste liefde te wys.
Lees meerDruk hierdie werkblaaie uit en gebruik dit om kinders se aandag tydens die erediens te hou.
Lees meerLaai hierdie twee bladsye af en leer meer oor die kruiswoorde en probeer dan om dit te memoriseer.
Lees meerIn hierdie aktiwiteitsboek kry jy teksgedeeltes en aktiwiteite wat jy kan gebruik vir die week tot by Jesus se opstanding.
Lees meer