Vind jou ware vreugde by God
’n Heerlike aktiwiteit waar jy die doolhof moet uitwerk om jou glimlag te kry. En, onthou die groot vreugde wat ons met Kersfees vier!
Lees meer’n Heerlike aktiwiteit waar jy die doolhof moet uitwerk om jou glimlag te kry. En, onthou die groot vreugde wat ons met Kersfees vier!
Lees meerIs jy op soek na aktiwiteite om in die Kerstyd te doen? Hier is ’n lekker vinnige inkleurprent. Vier die tyding van Jesus se geboorte en kleur hierdie bladsy in.
Lees meerWeet jy watter mense en plekke in die Bybel met Jesus se geboorte genoem word? Toets jou kennis en doen hierdie blokkiesraaisel.
Lees meerIn die Kerstyd vier ons die geboorte van Jesus Christus, ons verlosser. Gebruik hierdie werkkaart om meer te leer oor wie Jesus Christus is.
Lees meerKleur hierdie teksvers van Jakobus in en leer wat die grootste geskenk is wat ons ontvang!
Lees meerWeet jy wie jou naaste is? Leer uit dié verhaal – vir kleiner kinders –oor Lukas 25 wat dit beteken.
Lees meerBring die hele gesin nader en gesels oor naasteliefde. Hier is 5 Bybelstudies met vrae en geselspunte om naasteliefde beter te verstaan.
Lees meerLees hier hoe om die nuwe gesin of lidmaat, of iemand wat alleen is te nooi na julle huis toe. Kry ook ’n spesiale idee om ’n kaartjie vir dié persoon te maak!
Lees meerHet jy al vandag vir vir jou boetie of sussie gesê dat jy lief is vir hulle? Jy kan dit ook vir hulle wys! Teken ’n prentjie hier van wat jy kan doen – én doen dit!
Lees meerMaatjies is spesiaal! Laai hierdie inkleurprent af en onthou die woorde van Spreuke 17:17 dat jy op jou vriende kan reken.
Lees meer