Die grootste geskenk kom van Bo!
Kleur hierdie teksvers van Jakobus in en leer wat die grootste geskenk is wat ons ontvang!
Lees meerKleur hierdie teksvers van Jakobus in en leer wat die grootste geskenk is wat ons ontvang!
Lees meerKleur in en onthou hoe lief God jou het – so lief dat Hy sy Seun gestuur het om vir jou te sterf.
Lees meerDoen hierdie werkblad oor die Lukas 2:8-12, waar die engel aan die skaapwagters verskyn.
Lees meerLeer meer oor die geskenke wat die wyse manne vir Jesus gebring het, en doen die doolhof.
Lees meerGeniet hierdie vinnige inkleurprent en vier Jesus se geboorte!
Lees meerHierdie boekie bevat dagstukkies waaroor julle as gesin kan saampraat en hope aktiwiteite vir Kersfees.
Lees meerLaai hierdie boekie af om saam as gesin oor die geboorte van Jesus te leer.
Lees meerLeer in hierdie boekie wat dit beteken dat Jesus die lig vir die wêreld is. En, hoe jy ook ’n lig vir die wêreld moet wees.
Lees meer