Wat doen ek ná my kind se doop?
Daar is groot opwinding met jou kind se doop, maar wat moet jy daarna doen? Lees hier hoe om jou kinders reg te leer.
Lees meerDaar is groot opwinding met jou kind se doop, maar wat moet jy daarna doen? Lees hier hoe om jou kinders reg te leer.
Lees meerHet jy al so baie oor iets gedink dat jou kop moeg voel? Dis hoe Agur gevoel het! Hy wou God verstaan en verduidelik, maar God is te groot vir ons verstand.
Lees meerIn hierdie Bybelstudies leer Kruiskind hoekom ons kerk toe gaan, en wat ons daar doen. Die eerste stap is om te weet presies wat “kerk” beteken.
Lees meerWat moet jy in die kerk doen, en wat moet jy nie in die kerk doen nie? Skryf alles waaraan jy kan dink hier neer.
Lees meerWat weet jy van jou kerk? Voltooi hierdie lys van vrae oor die kerk waaraan julle behoort, en teken julle kerkgebou.
Lees meerIn hierdie artikel kyk Kruiskind na wat die Bybel sê oor hoekom ons kerk toe moet gaan. Gebruik hierdie verse om jou kind te help verstaan.
Lees meerHierdie is ’n baie goeie manier om verse te memoriseer! Knip die blokkies uit en skommel die teksvers se woorde. Pak dan die vers reg uit.
Lees meerJohannes 3:16 is ’n wonderlike manier om kinders van God se liefde te leer. Druk die teksvers uit, kleur in en sit dit êrens in die huis op.
Lees meerDié blokkiesraaisel het die name van mense wat in die Evangelies genoem word tydens die kruisiging se gebeure. Voltooi dit en toets jul kennis.
Lees meerOntrafel die woorde! Ons het woorde oor Paasfees wat in Matteus 27 en 28 voorkom geskommel. Probeer die maklike en moeilike aktiwiteit.
Lees meer