Die engele bring goeie nuus oor Jesus
In Lukas 2 lees ons van die goeie nuus wat die engele aan die skaapwagters bring – Jesus die Verlosser is gebore! Leer saam meer oor hierdie gedeelte.
Lees meerIn Lukas 2 lees ons van die goeie nuus wat die engele aan die skaapwagters bring – Jesus die Verlosser is gebore! Leer saam meer oor hierdie gedeelte.
Lees meerWeet jy watter mense en plekke in die Bybel met Jesus se geboorte genoem word? Toets jou kennis en doen hierdie blokkiesraaisel.
Lees meerWeet jy wie jou naaste is? Leer uit dié verhaal – vir kleiner kinders –oor Lukas 25 wat dit beteken.
Lees meerWeet jy wat barmhartigheid is? Kruiskind leer jou in hierdie Bybelstudie oor die barmhartige Samaritaan daarvan, en hoe om dit in jou lewe toe te pas.
Lees meerIn hierdie aktiwiteitsboek kry jy teksgedeeltes en aktiwiteite wat jy kan gebruik vir die week tot by Jesus se opstanding.
Lees meerLees Lukas 23:50-56 en Lukas 24:1-12 saam en antwoord dan die vrae om jou kennis te toets.
Lees meerLeer in hierdie boekie wat dit beteken dat Jesus die lig vir die wêreld is. En, hoe jy ook ’n lig vir die wêreld moet wees.
Lees meer