Bybelstudie

Jesus is gehoorsaam aan God

Leer hoe ons soos Jesus aan God gehoorsaam moet wees – selfs al is dit nie vir ons maklik nie.

“My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker by My verbygaan. Nogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil.”

In Matteus 26:39 lees ons hoe Jesus bid dat God se wil sal geskied. Al het Hy geweet wat op Hom wag – pyn en leiding met sy kruisdood – het Hy nogtans gehoorsaam gebly.

Tydens Paasfees word ons weer herinner aan God se genade vir ons, maar ook dat ons soos Jesus moet lewe. Laai die werkblad hier af.


Lees ’n artikel oor Jesus se gehoorsaamheid in Kruispad:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui