Aktiwiteite vir Jesus is die grootste geskenk
Laai hierdie baie eenvoudige inkleurprent en die plakkaat van Johannes 3:16 af om die verse te memoriseer.
Lees meerLaai hierdie baie eenvoudige inkleurprent en die plakkaat van Johannes 3:16 af om die verse te memoriseer.
Lees meerJohannes 3:16 is ’n wonderlike manier om kinders van God se liefde te leer. Druk die teksvers uit, kleur in en sit dit êrens in die huis op.
Lees meerLaai hierdie inkleurprent af, en wanneer jy inkleur hou vas aan die sekerheid dat God sy beloftes nakom.
Lees meerIs jy op soek na aktiwiteite om in die Kerstyd te doen? Hier is ’n lekker vinnige inkleurprent. Vier die tyding van Jesus se geboorte en kleur hierdie bladsy in.
Lees meerKleur hierdie teksvers van Jakobus in en leer wat die grootste geskenk is wat ons ontvang!
Lees meerMaatjies is spesiaal! Laai hierdie inkleurprent af en onthou die woorde van Spreuke 17:17 dat jy op jou vriende kan reken.
Lees meerOns lees in Lukas 10:25-37 die verhaal van die barmhartige Samaritaan. Kleur hierdie prentjie in om jou daaraan te herinner.
Lees meerLaai hierdie twee inkleurprente af en herinner jou kind aan die wonder van die kruis – Jesus het weer opgestaan!
Lees meerKleur in en onthou hoe lief God jou het – so lief dat Hy sy Seun gestuur het om vir jou te sterf.
Lees meerGeniet hierdie vinnige inkleurprente om die kinders te help om teksverse vir Paasfees te memoriseer!
Lees meer