Bybelstudie

’n Hart wat die waarheid moet leer

Hoekom lieg ons, en hoe leer Christus ons om in die waarheid te wandel?

Hierdie Bybelstudie is opgedeel in sewe afdelings wat julle oor tyd of alles op een slag kan doen.

  1. Waar kom die leuen vandaan?
  2. God is die God van waarheid
  3. God se opdrag aan sy kinders
  4. Wat beteken dit vir ons as gesin?
  5. Maar is elke waarheid vir elke oomblik?
  6. Ons het Christus nodig
  7. Samevatting

Daar is gedeeltes om saam te lees, vrae om oor te dink, en vra om oor te gesels. Leer saam hoekom ons die waarheid moet liefhê. Laai dit hier af.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui