Wat beteken dit dat ek gedoop is?
Doen hierdie Bybelstudie, met vrae en besprekings, as gesin saam om meer te leer oor hoekom ons gedoop word en wat dit beteken. Die Bybelstudie sal ongeveer 30 minute neem en daar is beide maklike en moeilike vrae in. Laai dit hier af.
Lees hier hoe jy as ouer jou kind na hul doop in God se Woord moet onderrig:

