Bybelverhaal

Jesus word onskuldig gekruisig

In die Bybel lees ons van ’n belangrike oomblik voor Jesus gekruisig is. Pilatus het vir die mense ’n keuse gegee. Hulle kon Jesus laat vrygaan, of hulle kon Barabbas laat vrygaan. Barabbas was ’n misdadiger. Maar die skare het iets skokkends gedoen:

“Kruisig hom!” skreeu hulle almal.

Hierdie verhaal wys vir ons iets belangrik. Ons is almal sondaars en verdien straf. Maar Jesus het gekom om ons plek in te neem.

Laai die werkblad hier af om saam die verhaal te lees en wat dit vir ons beteken.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui