My doop het my skoon gewas

Doen hierdie vinnige aktiwiteit saam met jou kinders om hulle te leer om die doop beter te verstaan nadat julle die Bybelstudie oor wat dit beteken dat jy gedoop is saam gedoen het.
Al wat jy nodig het om die aktiwiteit te doen is water, seep en ’n vuil klip!
En nou, waarom aarsel jy nog? Staan op, laat jou doop en jou sondes afwas, terwyl jy sy Naam aanroep.’
Handelinge 22:16

