Jesus is die grootste geskenk
Geskenke breek, raak oud of verdwyn, maar daar is een Kersgeskenk wat anders is. Dis die ware geskenk waaroor Kersfees gaan. Lees hier wat dit beteken.
Lees meerGeskenke breek, raak oud of verdwyn, maar daar is een Kersgeskenk wat anders is. Dis die ware geskenk waaroor Kersfees gaan. Lees hier wat dit beteken.
Lees meerDoen hierdie Bybelstudie, met vrae en besprekings, as gesin saam om meer te leer oor hoekom ons gedoop word en wat dit beteken.
Lees meerHet jy al so baie oor iets gedink dat jou kop moeg voel? Dis hoe Agur gevoel het! Hy wou God verstaan en verduidelik, maar God is te groot vir ons verstand.
Lees meerIn hierdie Bybelstudies leer Kruiskind hoekom ons kerk toe gaan, en wat ons daar doen. Die eerste stap is om te weet presies wat “kerk” beteken.
Lees meerBring die hele gesin nader en gesels oor naasteliefde. Hier is 5 Bybelstudies met vrae en geselspunte om naasteliefde beter te verstaan.
Lees meerWeet jy wat barmhartigheid is? Kruiskind leer jou in hierdie Bybelstudie oor die barmhartige Samaritaan daarvan, en hoe om dit in jou lewe toe te pas.
Lees meer