Aktiwiteite vir Jesus is die grootste geskenk
Laai hierdie baie eenvoudige inkleurprent af, of die plakkaat van Johannes 3:16, om die verse te memoriseer. Hierdie aktiwiteite kan gebruik word saam met hierdie Bybelstudie wat julle saam as gesin kan doen:
Vir nog verse, en meer oor hoe om verse te memoriseer, klik hier.

